Blogs
Die wysheid in my grysheid: ‘n reis van lewe en leer
Met die verloop van tyd, soos die jare my hare begin versier met skakerings van grys, besef ek al hoe meer dat dit nie net ‘n teken van ouderdom nie is nie. Dit is eerder ‘n simbool van ervaring, wysheid en die lewenslesse wat ek oor die jare geleer het. Elke haar met sy unieke…
Read MoreUitnemendheid!
“Sien jy ‘n man wat vaardig is in sy werk – hy kan voor konings staan …” (Spreuke 22:29)“En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here …” (Kolossense 3:23)Ons lewe in ‘n wêreld waar ‘n strewe na sukses en die kompetisie om eerste te wees BAIE erg is op…
Read MoreGeloof – die fondament van alle waardes
Daar word vertel van ‘n jong student wat op ‘n groot universiteitskampus besig was om sy pad te vind deur al die paaie, aanwysings, mense en gewoel van die normale gang van die lewe. ‘n Vreemdeling kom verby en vra vir hom of die student dalk vir hom kan sê waar die badkamer is. Sy…
Read MoreSolidariteit Helpende Hand PlantSelf-projek
Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe aktiveer om selfonderhoudend te wees. Ons wil hulle leer om vir hulself ‘n toekoms te skep waarin hul vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. Met die Kosblikkie-projek fokus ons op die ondersteuning van behoeftige kleuters met voeding. So probeer ons op ‘n vroeë stadium van kinders se lewe om welstand…
Read MoreWat in die wêreld is liefde, as ons stilsit?
Dit is ‘n vraag wat ‘n mens laat dink oor jou betrokkenheid in ‘n gemeenskap en die liefde wat jy kan gee of wil gee. Sien ons soms ander se nood en seer raak maar verkies om stil te sit niks te doen nie, want ons wil eerder nie betrokke raak nie? Of simpatiseer ons…
Read More